About Us

KLIPHOEK, one of the oldest family farms on the West Coast, has its own distinctive charm.  Here, on the banks of the Berg River near Velddrif, our guest immediately feels welcome and at home.  West Coast hospitality, coupled with modern comfort, ensures an unforgettable experience.
 
Kliphoek is only a short 1½ hour drive from Cape Town and is situated in the heart of a bird sanctuary.   A vast variety of bird species are found here.  Relaxation is the keyword at Kliphoek and during the day, guests can undertake hikes along the river or in the veld, ski on the Berg River, swim and play tennis.  A West Coast sunset is an experience not to be missed and at the onset of spring the West Coast flower carpet is an unbelievable sight.
 
We have self-catering cottages located on the banks of the river.  Our cottages are well equipped and truly our pride and joy.
 
At Kliphoek, Jurgen and Mariëtte Kotzé have created something special for those who yearn to spend some quality time close to nature.  We look forward to receiving you.
 
Afrikaans:
 
KLIPHOEK, een van die oudste familieplase aan die Weskus, het ‘n eiesoortige bekoring.  Hier aan die oewer van die Bergrivier, naby Velddrif, voel ‘n besoeker dadelik tuis en welkom.  Weskus gasvryheid wat met hedendaagse gerief afgerond word, sorg vir ‘n onvergeetlike ervaring.
 
Kliphoek is slegs 1½ uur se ry vanaf Kaapstad en in die hart van ‘n voëlreservaat geleë en dus word hier ‘n groot verskeidenheid voëlsoorte aangetref. Ontspanning is die wagwoord en staptogte langs die rivier of in die veld, waterski, swem en tennis is van die aktiwiteite waaraan deelgeneem kan word.  ‘n Weskus sonsondergang is ‘n ervaring wat nie gemis moet word nie en die Weskus Blommeprag aan die begin van die lente is ‘n onvergeetlike belewenis. 
 
Ons beskik oor selfsorgeenhede wat op die oewer van die rivier geleë is.  Ons eenhede is goed toegerus en is werklik ons trots.
 
By Kliphoek het Jurgen en Mariëtte Kotzé iets spesiaal geskep vir diegene wat daarna smag om nader aan die natuur te lewe.  Ons sien daarna uit om u te ontvang.